<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Dorings en Rose</aka>
<key>G</key>
<author>Philip Moolman</author>
<copyright>Philip Moolman</copyright>
<title>(Liefde, geloof en hoop)</title>
<lyrics>[V1]
.G                  D                G
 Ek wens ek het geweet wat in die toekoms lê
.(C)                    D              G
 ...Ek wens ek kon die wenpaal nou al sien.
.(C)                  D
 ...Ek wens ek het geweet,
.          B               Em
 Maar die pad is lank en breed,
.        C        Am              D
 En die toekoms: vaag en vol &quot;miskien.&quot;

[V2]
.(G)                D               G
 ...Kyk hoe lyk my boek met al sy blaaie:
.C          B               Em
 Uitgekrap, oorgeskryf, geskeur.
.(C)                  B            Em
 ... Hoekom loop die lewe soveel draaie?.
. Am
 Waar gaan alles heen?
.         D
 Tyd sal leer.

[V3]
.    G       D             G
 Ek weet wat Ek vir jou beplan het.
.    C              B                Em
 Ek weet daar is 'n toekoms vol van hoop.
.    C          B               Em
 Ek weet daar's onkruid op die lande,
.         Am                           D
 Maar die oestyd is oppad - jy kan dit glo.

[C1]
.      G           D              Em  (C)
   Ek weet daar's dorings in die rose.
.      G            Am              D
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop.
.      G        D                Em.  (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose,
.            G          D                G
   Is daar liefde en geloof, en daar is hoop.

[V4]
.     G             D            G
 Het jy geweet die dag toe jy gebore is,
.     C      D              G
 Het engele rondom jou kom dans,
.         C       B              Em
 Oor die lief en leed wat jou beskore is:
.(Am)                   D
 ... Elke lag en elke traan.

[V5]
.     G         D             G
 Weet jy hoekom jy so bietjie anders is -
. C             B            Em
 Anders as die ander rondom jou?
.C                 B       Em
 Net soos daar dolfyne in branders is,
.Am                              D
 So baljaar die Gees van God in jou.

[C2]
.      G           D              Em  (C)
   Ek weet daar's dorings in die rose.
.      G            Am              D
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop.
.      G        D                Em.  (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose,
.            G          D                G
   Is daar liefde en geloof, en daar is hoop

[B1]
.  C
   Hy sal jou lei.
.  B
   Hy sal jou leer.
.  Am                      D
   Hy sal die pad met jou loop.

[C3]
   (Breakdown)
.      G           D              Em  (C)
   Ek weet daar's dorings in die rose.
.      G            Am              D
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop.
.      G        D                Em.  (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose,
.            G          D                G
   Is daar liefde en geloof, en daar is hoop.......(einde Breakdown)

[C4]
.      G           D              Em  (C)
   Ek weet daar's dorings in die rose.
.      G            Am              D
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop.
.      G        D                Em.  (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose,
.            G          D                Em.  (C)
   Is daar liefde en geloof, en daar is hoop__

[P1]
.   G           D
   Liefde en geloof,
.      G
   En hoop.</lyrics>
</song>